5 on Penny Self-catering, Durbanville
Beskrywing
Hierdie dubbelbedkamer is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n paartjie wat vinnig wil wegbreek. Die kamer het gratis, onbeperkte WiFi, 'n platskerm-TV met DStv, elektriese komberse en lugversorging. Die kombuisie is met 'n ketel, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en die nodige breekware toegerus. Die en suite-stortkamer het 'n stort, toilet en wasbakkie. Die kamer het 'n tuin-ingang met privaat 24 uur-toegang. Die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste. Gemeenskaplike area en slaapkamer word met 'n alarm en elektriese heining beskerm.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
'n Kontinentale ontbyt en ligte maaltye is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Gerieflik en luuks met 'n tuindeur en privaat 24 uur-toegang. Daar is ook lugversorging, DStv, onbeperkte en gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kombuisie. Die volle en suite-badkamer het toiletware. Daar is 'n uitsig oor die tuin en swembad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
'n Kontinentale ontbyt en ligte maaltye is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pennystraat 5, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 14