5 Pearl Bay Ocean Villas
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pearl Bay-keeromstraat 5, Ocean Villas Estate, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R17 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
5 Pearl Bay Ocean Villas is 'n selfsorghuis op die seefront in Yzerfontein. Dié huis bied 'n panoramiese uitsig oor Pearl Bay-strand en die sonsondergang oor die Atlantiese Oseaan.
Die villa beskik oor 6 slaapkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Twee slaapkamers is op die onderste verdieping en 4 slaapkamers is op die boonste verdieping. Al die slaapkamers het en suite-badkamers. Vyf slaapkamers spog met see-uitsigte en 4 slaapkamers bied toegang tot privaat stoepe of balkonne. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak, bad en 'n stort. Twee slaapkamers het stapelbeddens en en suite-badkamers met storte. Die ander 3 slaapkamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met storte. Daar is ook 'n gastetoilet en gratis WiFi.
Daar is 'n sitarea met 'n TV en 'n studeerhoekie op die boonste verdieping. Dit lei na die onderdakbalkon en sitarea buite. Die onderste verdieping het 'n oopplan-leefarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n kuier-area met 'n etenstafel, TV en 'n binnebraai.
Die kombuis is met 'n dubbel-yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n aparte wasgoed- en opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea lei na die stoep met ingeboude braaigeriewe en 'n swembad met 'n see-uitsig.
Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar, asook 2 sonkrag-geisers en 'n elektriese stelsel met 'n omsetter, battery en sonpanele.
Die huis is naby winkels, restaurante en die see.
Slaapplek
’n Bespreking by 5 Pearl Bay Ocean Villas sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Wildritte
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Machè Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 2
Maande gelys 7
Ligging
- Pearl Bay-keeromstraat 5, Ocean Villas Estate, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
- Gaste dink 5 Pearl Bay Ocean Villas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pearl Bay-keeromstraat 5, Ocean Villas Estate, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom