Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Tides End

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holiday Park-singel 12, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

5 Tides End is op die Knysna-strandmeer se oewer geleë met die majestueuse Outeniekwaberge as agtergrond. Dit bied gehalte-selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Knysna. Met welige tuine, 'n gemeenskaplike braai-area en maklike toegang tot geriewe in die area, is die kompleks die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n vakansie by die see.

Gaste kan tussen die semi-losstaande drieslaapkamerhoofhuis met slaapplek vir 6 gaste, of die eenslaapkamerwoonstel vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger kies. Albei eenhede het gemaklike beddens, privaat badkamers en aparte ingange. Die hoofhuis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis waar gaste maaltye kan voorberei en die kombuisie in die woonstel is met basiese verhit-en-eetgeriewe toegerus.

Die kompleks spog met pragtige tuine, 'n gemeenskaplike braai-area en toegangsbeheer met 24-uur-sekuriteit en gewapende reaksie.

Besienswaardighede in die area sluit gholfbane, restaurante, die waterfront, winkels en die Knysna-koppe in. Aktiwiteite sluit kajakvaarte, reksprong, boomtoptoere en die verken van 'n rits natuurreservate in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir 5 Tides End
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sadiyah Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 6

Ligging

  • Holiday Park-singel 12, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink 5 Tides End het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holiday Park-singel 12, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8422317ce957bb47f08d9de231e4e3c1efb1a02cad4e9a0bfcff77bde204e6e16b31f090b2fd05eac019e843b811270c70eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 12 Holiday Park Crescent Costa Sarda 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.039822967339 23.062584694764
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem