Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Uur Iewers

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lorea-straat 20, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

5 Uur Iewers is 'n selfsorgwoonstel wat gerieflik vir 5 gaste gemeubileer is in Danabaai, Mosselbaai.

Die woonstel is op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë, maar het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Elke badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en etes kan by die ontbyttoonbank geniet word.

Gaste kan in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan en daar is toegang tot die balkon met buitemeubels. Braaigeriewe met 'n uitsig oor die see is ook beskikbaar.

5 Uur Iewers is 2 km vanaf 1st Beach vir swem en visvang. Danabaai word deur fynbos omring en is in die hartjie van die Kaapse Blommeryk geleë waar daar 'n rits vrylopende kleinwild en 'n verskeidenheid voëllewe woon. Die omgewing bied verskeie restaurante, museums, voetslaanroetes, dolfyn- en walviskyk gedurende die seisoen.

Slaapplek

’n Bespreking by 5 Uur Iewers sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir 5 Uur Iewers
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 3

Ligging

  • Lorea-straat 20, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink 5 Uur Iewers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lorea-straat 20, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa64a18a0a569cc477b5fcb9393def7934194ba70eb898714c1cab170919c2e5e707d5b585d20deeef489ec1bee2c5360681f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 20 Lorea Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.20134718716 22.054958874571
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem