Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Villa Med

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Apr 2024 tot 30 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Elandstraat 1, 5 Villa Med, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 R1 620 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

5 Villa Med is 'n moderne selfsorg-villa in Ballito. Ballito spog met aktiwiteite soos visvang, perdry, winkelsentrums en restaurante.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens Die ander badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne word voorsien.

Daar is 'n omsetter wat krag aan die TV en WiFi voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en piekniektafels. Daar is ook 'n tuin om in te ontspan en veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by 5 Villa Med sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir 5 Villa Med
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 51

Jaar gelys 4

Ligging

  • Elandstraat 1, 5 Villa Med, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Elandstraat 1, 5 Villa Med, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bdff043132c984ab6b6b96337adcb24a6011a07adcaf3590bc7ef34b41847e7851a08cde410e94ac3f1b7bd7eff28f58581?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 1 Eland Road 5 Villa Med 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -29.52886 31.2217407
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem