50 Chesapeake Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

50 Chesapeake Bay is 'n woonstel op die eerste vloer van die veilige Chesapeake Bay-kompleks naby die bedrywige Margate-hoofstrand met asemrowende 180°-uitsigte oor die see.

Die tweeslaapkamerwoonstel is ten volle toegerus. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n TV met volle DStv in die hoofslaapkamer en 2 driekwartbeddens in die tweede slaapkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en 'n mikrogolfoond.

Die sitkamer het 'n platskerm-TV met 'n volle DStv-pakket en skuifdeure wat lei na die balkon waar gaste die ongelooflike see-uitsigte kan geniet en op die Weber kan braai.

Die kompleks het toegangsbeheer, 'n gemeenskaplike wasgoedkamer, 'n swembad, 'n tennisbaan en 'n klimraam vir die jongspan.

Slaapplek

'n Bespreking by 50 Chesapeake Bay sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 50 Chesapeake Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false