50 Circular Drive
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 353
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Christelle P - Jan 2023
Algehele gradering
Absoluut die beste!
Cedric J - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastic
Elizna Z - Jan 2021
Algehele gradering
Beste ligging met mooiste uitsig. Baie gerieflik en luuks. Ons het baie lekker gebly, baie dankie ook vir Appel wat ons so baie gehelp het om Knysna te verken! Uitstekende aanbevelings.
50 Circular Drive se terugvoer
Dankie dat u te 50 Circular drive tuis gegaan het! Ons waardeer u terugvoering oor u verblyf ondervinding!
Arnold V - Des 2020
Algehele gradering
Eersteklas verblyf met pragtige uitsig oor die Knysna Heads en Lagoon.
50 Circular Drive se terugvoer
Baie dankie dat u te 50 Circular drive tuis gegaan het, ons waardeer die terugvoering opreg!!!
Adriana V - Nov 2018
Algehele gradering
Nog beter as fantasties!
Sandra P - Okt 2018
Algehele gradering
Absolutely beautiful home and breathtaking views. Did not want to leave!
Nolié J - Sep 2018
Algehele gradering
Stukkie hemel.
Pamela M - Jan 2018
Algehele gradering
I would recommend it to others indeed without doubt. The house is really welcoming.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Circular-rylaan 50, Paradice, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom