by 50 on Greeff | LekkeSlaap
+33

50 on Greeff

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir 50 on Greeff
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jancarel N - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jancarel N
Saam met vriende

Wonderlike plek met wonderlike diens.

Gaan beslis van nou af net hiernatoe as ek Lichtenburg besoek. Dankie vir 'n wonderlike naweek.

Ilze N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze N
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike diens en uitsonderlike netjies!

Baie dankie Susan vir jou gasvryheid en vriendelike diens, ons het heerlik gekuier in julle ruim, netjiese en skoon kamers. Die ontbyt was ook van die beste!

Christoff C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christoff C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie goed en ontspannend.

Kan net kyk na hulle DStv. Vir R1000 'n aand verwag jy vol DStv, ten minste 'n rugby kanaal.

Teresa S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa S
Saam met vriende

Wonderlike gasvryheid in 'n pragtige blyplek.

Baie mooi gastehuis met swembad, gasvrye en warm ontvangs, heerlike ontbyt - wat kan 'n mens meer voor vra. Ons het sit baie geniet, baie dankie.

Elize V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Enkelreisiger

Baie behulpsaam.

Die bestuur was baie vriendelik en behulpsaam selfs toe ek gevra het oor waar 'n mens kan eet aangesien dit my eerste besoek aan Lichtenburg was. Sal hulle definitief weer gebruik.

Charlene M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome.

Baie dankie vir julle gasvryheid, dit was so lekker om by julle te oornag. Jul gastehuis is prentjiemooi en die ontbyt was heerlik. Dis skoon en netjies en ons sal definitief weer kom. Ek beveel die gastehuis ten sterkste aan!

Helena G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena G
Saam met vriende

Puik. 5-ster-verblyf.

Beste gastehuis-akkommodasie op ons 3 weke-vakansie. Kamers smaakvol en goed toegerus. Eienaars hulpvaardig, self betrokke by ontbyt. Puik, baie dankie.

Rachel M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel M
Gesin met tieners

Lekker bederf met netheid en sorg.

Sjoe, het ons nou lekker gebly! Alles was presies net soos mens dit sou wou hê. Die netheid en sorg waarmee die eenhede uitgelê is, is van die hoogste gehalte. Ons het omtrent bederf gevoel. Die eienares weet hoe om 'n mens se verblyf gemaklik te maak. Haar hande staan vir niks vekeerd nie. Ek wil nie iets oor die ontbyt se nie, klim in jou motor en gaan proe vir jouself. Dit was hemels!

Charles H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles H
Saam met vriende

Super friendly, amazing facilities, super breakfast!

The venue is amazing as was the hosts and this is a venue that will see me again!

Juanita B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties.

Uitstekend skoon! Baie profesioneel! En ontbyt was puik!

Malo M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malo M
Besigheidsreis

Dit was fantasties! Lanklaas so lekker geslaap!

Dit was werklik ‘n lekker ervaring. Baie veilig, jou kar bly in ‘n garage. Die netjieste en skoonste gastehuis wat ek nog in gebly het. Vriendelike diens en lekker ontbyt. Hulle het moeite gedoen om my laat inkloktyd te akkommodeer.

Melissa H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

'n Pragtige plek met uitstekende diens. Die kamer was uiters gerieflik en die hele perseel is goed onderhou - netjies, skoon en pragtig. Die ontbyt was fantasties. As ek weer Lichtenburg toe moet gaan, is dit die enigste plek waar ek sal bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent.

A lovely place with excellent service. The room was incredibly comfortable and the whole site is very well tended- neat, clean and beautifully kept. Breakfast was fantastic as well. If I ever have to go back to Lichtenburg, this is the only place I'll stay at.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pieter E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Hierdie is absoluut 'n klein juweel in Lichtenburg. Plek is netjies en ons het baie lekker gebly. Gaan definitief weer daar oorbly!

Annatjie D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie D
Enkelreisiger

Vreedsaam.

Beveel met graagte aan, sonder enige huiwering.

Rinus G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase in Lichtenburg.

Wonderlike ontbyt, fasiliteite perfek.

Elsjené S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsjené S
Gesin met tieners

Ontspannend en heerlik.

Ongelooflik netjies. Skoon, vars en duursame linne. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Heerlike ontbyt. Baie aangename ervaring.

Nadia L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia L
Gesin met klein kinders

Die beste gastehuis by ver!

Ons wil net baie dankie sê vir al julle moeite en gasvryheid die naweek. Ons waardeer alles opreg, veral die feit dat julle soveel moeite doen om julle gaste tuis te laat voel en ook julle motorhuis vir ons opgeoffer het. Ons reis baie met my man se sport en 50 on Greeff is by ver die beste gastehuis waarby ons nog was. Hopenlik kry ons weer die geleentheid om by julle af te pak in die toekoms.

Lucia D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia D
Besigheidsreis

Skoon, alles wat jy benodig, gerieflik, heerlike ontbyt.

Baie vriendelike personeel, lieflike kamers, wel toegerus, veilig, skoon kamers. Baie behulpsame personeel. Heerlike ontbyt.

Charmaine J - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J

Fantasties.

Fantastiese diens en baie vriendelik. Dit is ook baie netjies. Ek sal die gastehuis enige tyd aanbeveel.

Yvonne L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne L
Enkelreisiger

My verteenwoordigers versoek julle gastehuis wanneer ek die besprekings doen.

Sien sterre.

Jan Louis R - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Louis R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Baie gerieflik, net waarvoor ek gesoek het.

Maryna O - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Die personeel is baie vriendelik en die ontbyt was fantasties. Die stort is so lekker. Baie lekker gebly. Sal weer gaan as ons daardie rigting gaan.

Rinus G - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Splinternuut.

Beste gastehuis in Lichtenburg.

Pieter G - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter G
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs, rustig, skoon en netjies en veilig.

Die plek skep rustigheid. Dit is skoon en netjies en veilig. Ontvangs is vriendelik en laat jou tuis voel. Positiewe kritiek - voel dat daar nie pakplek om wasbak is nie (kan 'n probleem wees vir dames wat wil grimeer). Ek sal weer hier bly en kan dit hoog aanbeveel.

Rochelle B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar oorslaap. Alles was baie netjies en die ontbyt was heerlik! Daar is ook moeite gedoen om ons vroeër te laat inklok, want ons was daar vir 'n troue en moes voor twee inklok.

Verushka E - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verushka E
Besigheidsreis

Fantasties!

Alles is in een woord uitstekend by 50 on Greeff. Dankie vir jul vriendelikheid en behulpsaamheid.

Esme V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V
Enkelreisiger

Uitstekend!

Ek was vriendelik ontvang, dadelik die kamer gewys. Baie vriendelik en hulpvaardig.

Yolandie S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie S
Gesin met klein kinders

Heerlik en ontspannend.

Pragtige gastehuis. Vriendelike en behulpsame personeel. Heerlike kos. Waarvoor kan 'n mens meer vra? Baie dankie 50 on Greeff.

Louise C - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Besigheidsreis

Awesome place.

Would definitely stay there again.

Thelma B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma B
Gesin met klein kinders

Verrassend!

Ons het so lekker gebly dat ons spot en sê waarheen ons ook al in die toekoms reis, gaan ons Lichtenburg om ry net om weer by julle oor te slaap!

Zelda V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel in Lichtenburg!

Die gastehuis se kamers is modern, baie netjies en goed toegerus. Daar word baie moeite gedoen met ontbyt en daar is ook 'n lieflike tuin. Ek sal verseker weer daar oorbly!

Jessie J - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Francois en Susan Ludick is fantastiese gashere. Hierdie is 'n juweel van 'n gastehuis en sal ek, tot die dag van my dood, aanbeveel! Baie goeie waarde vir geld en hulle ontbyt is uit die boeke!

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greeff-straat 50, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9870a57c746c00ba67f33005f8662e7c3067e0e9a1ef72a5720c60358fc1e3e7976290eda2742ede8789ed5695c0a8847435?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250  per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 50 Greeff street Lichtenburg 2740 Noordwes 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.152893333333 26.164904444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem