LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 50 on Theal B&B | LekkeSlaap
+16

50 on Theal B&B

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir 50 on Theal B&B
Netheid
4.1/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jan D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitnemendheid.

Dit was 'n wonderlike tyd. Die mense is vriendelik, gasvry. Ons was goed ontvang, lekker ontbyt geëet.

Liza T - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza T
Enkelreisiger

Huislik en veilig.

Dierbare mense! Die gasvrou het my vroeg die oggend hospitaal toe gevat sonder enige ekstra fooi.

Louise V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters vriendelike en hulpvaardige eienaars. Ons het die verblyf geweldig geniet.

Die verblyf kan waarlik aanbeveel word. Geen moeite is vir die eienaars te veel nie. Groot en baie ruim geriewe.

Anathi M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anathi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to be for personal privacy.

Welcoming hosts and very friendly, a great place for personal space to reflect and enjoy personal time.

Helene H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naaste en vriendelike verblyf beskikbaar op baie kort kennisgewing!

Goeie waarde vir geld vir diere vriendelike verblyf!

Leana H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stof tot nadenke.

50 on Theal B&B is nie 'n topklas bestemming met al die nodige moderne glans nie. Dit is eenvoudig, 'n skoon veilige plek om 'n nag deur te bring op pad van punt A na punt B. Wat die plek spesiaal maak, is die ongelooflike warmte en omgee, die empatie en medemenslikheid. As 'n bonus is daar drie super oulike honde. Sal ek die B&B aanbeveel? Ja, veral vir mense wat verby glans kan kyk en vir jong rugsakreisigers. Een klein puntjie - 'n badkamerdeur asb. Daar is die nodige spasie vir 'n skuifdeur.

Rina S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelik.

Die eienaars is baie vriendelik en mense voel dadelik tuis daar. Dit is baie netjies en skoon.

Marelie L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende vriendelike omgewing en 'n plek om na te gaan om lekker te rus.

Mense is baie vriendelik en jy voel dadelik welkom. Rustige en stil omgewing om lekker te rus. Definitief 'n plek om aan te beveel vir reisigers met troeteldiere. Definitief waarde vir jou geld.

50 on Theal B&B's terugvoer

Hi Marelie,
Dit was net so wonderlik om julle as gaste te ontvang! Hoop ons sien julle binnekort weer en dat julle dan vir langer sal kan kuier. Vriendelike groete Rehan en Bernerine

50 on Theal B&B
Shandre K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shandre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

50 on Theal laat mens baie tuis voel.

Ek't my tyd baie geniet maar hulle kan 'n TV in die kamer sit.

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thealstraat 50, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzYTQxMjQ3LWRiOTYtNDIwOC05ZjE2LTBhYjY1ZDI2ODU4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag(plek vir 2) 9 5 1 5 50 Theal Street Parow North 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.888643251185 18.578196823564
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!