Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

50 White

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Jun 2024 tot 16 Aug 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whitestraat 50, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R675 R506 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

50 White bied 2 privaat selfsorgeenhede in die hartjie van Robertson. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na gerieflike verblyf, naby aan alles, maar tog ver genoeg van die middedorp om stilte te geniet.

Verwarmers en ekstra komberse is beskikbaar vir die winter, en waaiers vir die somer. 'n Basiese hoeveelheid tee, koffie, suiker en beskuit word voorsien, asook handdoeke, stortseep, handewasseep en toiletpapier. Veilige parkeerplek is agter 'n hek op die perseel beskikbaar.

Robertson is die begin van die bekende en gewilde Roete 62, en is bekend vir sy pragtige natuurskoon. Wynkelders in die omtrek sluit Van Loveren, Arabella, Graham Beck, Springfield, Bon Courage, Excelsior Estate en boetiekwynplase soos Rosendal en Fraai Uitzicht in. Natuurliefhebbers kan die Arangieskoproete na die Dassieshoek Natuurreservaat en ander roetes deur die Vrolijkheid Natuurreservaat aanpak terwyl hulle in Robertson kuier.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 86 resensies vir 50 White
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zelmare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Jaar gelys 6

Ligging

  • Whitestraat 50, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink 50 White het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R675
R675 R506
per nag (plek vir 2)
Vanaf R675
R675 R506
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whitestraat 50, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaefe89451126442a709c5791a69d2f6fec10a4578dcd46e4ab2e7bbf8a14bf0c844a97931f8b243db9b8081afc8d8e07f880?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R675 nouVanaf R506 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 50 White Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.798009 19.879279
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem