Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

50 White

Die Melkkamer
Vanaf R675
R675 R506
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Melkkamer is in die voormalige melkkamer toe vervloë dae se eienaars nog melkkoeie op die perseel aangehou het. Dit is geskik vir verblyf van 1 tot 2 nagte. Die ruim eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n klein kombuisarea met tafel en 2 stoele, 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en basiese eetgerei. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is WiFi en 'n TV met Netflix. DStv is nie beskikbaar nie. Verwarmers en ekstra komberse is beskikbaar vir die winter, en 'n waaier vir die somer. 'n Basiese hoeveelheid tee, koffie, suiker en beskuit word voorsien, asook handdoeke, stortseep, handewasseep en toiletpapier. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Vir langer verblyf word die ander, groter en beter toegeruste eenheid, Cow Cottage, aanbeveel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. te alle tye die bure in ag.
Moet asb. nie in die eenheid rook nie.
Troeteldiere word op versoek toegelaat en voorwaardes geld. Neem asb. kennis dat daar 'n hond op die perseel woon.

Neem asseblief kennis dat voordat derdeparty-besprekings gedoen word, dit deur die eienaar ooreengekom moet word, voordat die bespreking betaal en bevestig word. Die eienaar behou die reg voor om toegang te weier aan gaste wie se name en inligting nie ooreenstem met dié op die bevestiging van die bespreking nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
50 White - Cow Cottage
Vanaf R850
R850 R638
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Cow Cottage is 'n privaat, gerieflike eenheid vir 4 gaste, verkieslik 2 volwassenes en 2 kinders. Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-eenheid se kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof en -oond, breekware en eetgerei toegeris. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders en 'n TV met Netflix. DStv is nie beskikbaar nie. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Verwarmer, ekstra komberse en 'n waaier is beskikbaar. 'n Basiese hoeveelheid tee, koffie, suiker en beskuit word voorsien, asook beddegoed, handdoeke, stortseep, handewasseep en toiletpapier. Buite is daar 'n stoep met 'n tafel, 2 stoele en 'n draagbare braai, asook 'n vuurput en 'n klein, semi-privaat tuin. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar, asook 'n daaglikse skoonmaakdiens op versoek en teen 'n ekstra koste.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. te alle tye die bure in ag.
Moet asb. nie in die eenheid rook nie.
Troeteldiere word op versoek toegelaat en voorwaardes geld. Neem asb. kennis dat daar 'n hond op die perseel woon.

Neem asseblief kennis dat voordat derdeparty-besprekings gedoen word, dit deur die eienaar ooreengekom moet word, voordat die bespreking betaal en bevestig word. Die eienaar behou die reg voor om toegang te weier aan gaste wie se name en inligting nie ooreenstem met dié op die bevestiging van die bespreking nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R675
R675 R506
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whitestraat 50, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaefe89451126442a709c5791a69d2f6fec10a4578dcd46e4ab2e7bbf8a14bf0c844a97931f8b243db9b8081afc8d8e07f880?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R675 nouVanaf R506 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 50 White Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.798009 19.879279
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem