Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

500 on Alice

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice weg 500, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

500 on Alice is in die kusdorpie Cannon Rocks en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 2 gaste.

Die woonstel het ‘n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-sitarea het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, induksiestoofplaat en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Daar is 'n tafel, stoele en 'n braai-area buite. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Cannon Rocks se pragtige strand is ideaal vir sweefski en sweefski-kompetisies word ook hier gehou. Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, fietsry, visvang en swem in.

Slaapplek

’n Bespreking by 500 on Alice sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir 500 on Alice
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Alice weg 500, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Gaste dink 500 on Alice het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice weg 500, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0701f604f63a324c52aea026775bed5dcd88480c0530c2136a209abc13fa9aa5aee09f397c709ec8000dff1c9766d761975?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 500 Alice Road Cannon Rocks 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.74568685677 26.555671509123