Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

502 Fabulous Zimbali Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corkwood-rylaan 5, Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast, Ballito, 4420S, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

502 Fabulous Zimbali Suite is 'n eenslaapkamer-selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig, in die veilige Zimbali Coastal Resort. Gaste het toegang tot al die oord se geriewe en besienswardighede.

Hierdie moderne woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n oond met 'n kookplaat, 'n mikrogolf, 'n ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook 'n strykyster, 'n strykplank en 'n haardroër in die woonstel.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitisg oor die landgoed, en stoepmeubels vir sitplek buite.

Gaste het toegang tot die oord se geriewe soos Valley of the pools, Bushbuck-klub, tennis- en muurbalbane, die 18 putjie-gholfbaan, 'n paar kroeë, 'n koffiewinkel, kinderaktiwiteite en trou- en konferensielokale om te huur. Boonop is die oord 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by 502 Fabulous Zimbali Suite sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Edith Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 10

Jaar gelys 2

Ligging

  • Corkwood-rylaan 5, Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast, Ballito, 4420S, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corkwood-rylaan 5, Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast, Ballito, 4420S, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf043156bdf5cd12e507a460b39bd9de51cf979474e6278c2fdd9d4aada747a8e37e855961094956110940b25d0aa0649bfcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 5 Corkwood Drive Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast 4420S KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.563019604526 31.189484561832
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem