502 Oyster Schelles

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

502 Oyster Schelles is 'n selfsorgwoonstel op die vyfde verdieping van die veilige Oyster Shelles-kompleks in Umhlanga Rocks. Dié kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens wat elkeen braaigeriewe het en daar is afgekampte piekniekplekke in die gemeenskaplike tuin.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Al die kamers het lugversorging.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Die eetarea het 'n tafel met 4 stoele en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die sitkamer het skuifdeure wat na 'n groot onderdak-balkon lei waar daar stoepmeubels en lieflike uitsigte oor die see, Oyster Pearl- en die North Shore-woonstelle is. Daar is direkte toegang tot die strand. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 502 Oyster Schelles sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 502 Oyster Schelles gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]slaap.co.za

// Hotjar AB false