LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 502 Westridge | LekkeSlaap
+19

502 Westridge

9 resensies
Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandweg 93, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

502 Westridge is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Westridge-kompleks in Mouille Point. Die woonstel het 'n ononderbroke uitsig oor die see en Robbeneiland. Die gebou se vooraansig het 'n uitsig oor die see en die bekende Kaapstad promenade, maar die agterkant van die kompleks kyk uit oor Groenpunt se Urban Park, Kaapstad-stadion en die berg.

502 Westridge het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die groot hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n plafonwaaier, en dit lei na ’n balkon. Die tweede slaapkamer is klein, maar het 2 enkelbeddens en werk goed vir kinders. Die badkamer het dubbele wasbakke, 'n bad en 'n aparte stort.

Die kombuis is ten volle toegerus en het ook 'n wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Die leefarea het 'n plafonwaaier, 'n platskerm-TV en lei na 'n ruim balkon met buite-meubels wat die ideale plek vir skemerkelkies is.

Die kompleks het 'n klein swembad vir diegene wat nie dapper genoeg is om in die koel Atlantiese Oseaan te gaan swem nie. Die gebou het 24 uur-sekuriteit en 'n hysbak. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 502 Westridge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir 502 Westridge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Strandweg 93, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink 502 Westridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 695
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandweg 93, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEBXdHyLvDKjIHXHldsQviNNs12hpQphcV1CUDXfueewmwI6aGp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 695  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 93 Beach Road Mouille Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -33.901139513365 18.402458123279
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!