6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 74 Lagoon Drive, 504 Bermudas, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
504 Bermudas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamerwoonstel in die Bermuda-kompleks in Umhlanga Rocks. Dié smaakvol versierde woonstel word via 'n hysbak bereik en is op die vyfde verdieping met 'n lieflike see-uitsig van die balkonnetjie af.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n Nespresso-koffiemasjien, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër toegerus. Gaste moet hul eie Nespresso-kapsules saambring. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n Explora HD-dekodeerder met PVR-geriewe.
Die woonstel het lugversorging in die sitkamer en daar is plafonwaaiers in die slaapkamers vir warm somersdae. Die woonstel word Maandag tot Saterdag skoongemaak. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad.
Daar is 'n kragomsetter om sekere noodsaaklike toebehore tydens beurtkrag te laat loop.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 207
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 74 Lagoon Drive, 504 Bermudas, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 504 Bermudas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
74 Lagoon Drive, 504 Bermudas, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang