Umhlanga Akkommodasie by 504 Oyster Quays | LekkeSlaap
+20

504 Oyster Quays

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

504 Oyster Quays is 'n selfsorgwoonstel op die vyfde verdieping van die veilige Oyster Quays-kompleks in Umglanga Rocks. Die kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens, braaigeriewe en piekniekplekke in die tuine.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Al die kamers het lugversorging.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het 'n tafel met 6 stoele. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die sitkamer lei na 'n groot onderdakbalkon met stoepmeubels en 'n lieflike uitsig oor die see, tuine en die Oyster Box Hotel. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 504 Oyster Quays sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkMDBmNTgzLWZhNWItNDNhNS04YjQxLTlmNjM2MzI3ZTJkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 300  per nag (plek vir 6) 2 Lighthouse Road Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.727767557108 31.085821607132
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za