LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 504 Witsand | LekkeSlaap
+21

504 Witsand

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir 504 Witsand
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Liz-marie C - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz-marie C
Gesin met klein kinders

Rustig en ontspannend.

Baie lekker plek om te bly, naby aan winkels en lekker naby aan die strand vir die kinders.

504 Witsand's terugvoer

Baie dankie.

504 Witsand
Elizabeth W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth W
Saam met vriende

'n Besonderse kuier in die Kaap gewees.

Woonstel baie netjies en gerieflik en voldoen aan al ons vereistes.

504 Witsand's terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle het die tydjie geniet.

504 Witsand
Riaana R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaana R
Gesin met klein kinders

Dit was uitstekend!

Baie lekker gekuier. Plekkie is mooi en vriendelike diens. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Mooi see uitsig!

Andries D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D
Gesin met tieners

Awesome! Waarde vir jou geld! Ek sal die plek hoog aanbeveel.

'n Mens het nie 'n TV nodig om al die aktiwiteite op die Strand dop te hou vanaf die gemak van die woonstel nie. Is loopafstand van alles. Die plekkie was skoon en netjies en ons het dadelik op ons gemak gevoel. 'n Bonus was die motorhuisparkering en sekuriteitwagte wat 'n ogie hou oor alles.

504 Witsand's terugvoer

Baie dankie.

504 Witsand
Lientjie V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie V

Dit was 'n onvergeetlike naweek.

Ek sal Witsand vir enige vakansieganger aanbeveel. Pragtige, netjiese en skoon plek met wonderlike eienaars.

504 Witsand's terugvoer

Baie dankie.

504 Witsand
Mariana E - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana E
Saam met vriende

Ligging is perfek, plek is duursaam en goed ingerig.

Marie was baie behulpsaam en die woonstel was skoon en netjies.

504 Witsand's terugvoer

Baie dankie.

504 Witsand
Chrystelle E - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrystelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, alle geriewe - beste see-uitsig

'n Mens kan nie vir beter vra nie. Fantastiese see-uitsig en ook van Tafelberg, gasbraaier op balkon wat lekker beskut is. Baie netjies en luuks. Vriendelik en gasvry ontvang. Baie dankie

Louis C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel is baie goed geleë en is baie goed toegerus.

Sal vir seker weer daar wil bly. Die eienaar gaan uit haar pad uit om die verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Lekker gebly met al die goeie naby.

Franscois C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franscois C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie mooi. Ideaal geleë vir alle benodigdhede. Gasvrye ontvangs. Baie dankie.

504 Witsand's terugvoer

Baie dankie. Dit word opreg waardeer.

504 Witsand
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 18, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc81r80gABIj2NN0AVMCSwXk5Yf6VpUHerIXukztDCGwe5cE4HR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag(plek vir 4) 9 5 1 5 18 Beach Boulevard Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.820320133061 18.476166145943
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!