LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 505 Golden Sands | LekkeSlaap
+14

505 Golden Sands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snell Parade 95, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

505 Golden Sands bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel wat in die veilige Golden Sands-gebou in North Beach, Durban op die strandfront geleë is. Die woonstel spog met 'n uitsig oor die strandfront en die promenade.

Die oopplan-ateljeewoonstel het 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus en daar is 'n toonbank met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Die woonstel het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en beperkte WiFi.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Die woonstel se ligging bied toegang tot 'n aantal restaurante op Durban se strandfront en uShaka Marine World wat 3 km ver is.

Slaapplek

’n Bespreking by 505 Golden Sands sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Snell Parade 95, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snell Parade 95, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58d760fed7a4aac16f4aa12fbd7306d52d832d8237339887a286f653a55ca6286018d3e559370fd3e059e880dbfd0abc2abd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995  per nag (plek vir 2) 95 Snell Parade North Beach 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.845412375361 31.03489030521
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!