506 Lighthouse Mall
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 word gehef. Hierdie deposito sal binne 7 dae na gaste se vertrek terugbetaal word, mits die woonstel in goeie toestand gevind word.
Daar mag onder geen omstandighede meer as die maksimum van 4 mense in die eenheid bly nie. Indien nie hierby gehou word nie, sal die ekstra mense sonder versuim moet uittrek, of die bespreking sal gekanselleer word sonder dat enige terugbetaling gemaak word.
Inkloktyd is tussen 14:00 en 19:00. Indien gaste na 21:00 arriveer, sal R500 gehef word. Uitkloktyd is voor 10:00.
Goeie gehaltelinne, bad- en swemhanddoeke word verskaf.
Let asb. daarop dat minimumverblyf in laagseisoen 2 nagte is, in middelseisoen 4 nagte is en 'n hoogseisoen 7 nagte is.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Rook is verbode in die woonstel, en gaste mag slegs buite rook.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chartwell-rylaan 14, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18