LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 51 La Mer | LekkeSlaap
+29

51 La Mer

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir 51 La Mer
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Riette M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riette M
Saam met vriende

Baie netjiese eenheid. Mooi dekor en regtig 'n ontspanne omgewing met 'n pragtige uitsig.

Hierdie is werklik 'n pragtige eenheid. Ongelukkig het ons slegs een nag daar geslaap, en daarom het ek die waarde vir geld boksie as 3 getik. Daar was 'n addisionele R750 se skoonmaakgelde by die totale verblyfkoste gesit. Aangesien ons geen voordeel hieruit gekry het nie sou 'n kleiner bedrag meer realisties gewees het vir mense wat slegs 1 nag bly.

Vanaf R3 195
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 195
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 195
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Illovo Kusweg 27, Illovo Strand, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArsABjbESj1bZi2DAE3Lq0wA6Zf9ymzsd5nzvZkurqEOY8uTbJH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 195  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 27 Illovo Beach Road Illovo Beach 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.11388843586 30.851173102855
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!