LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 51 on Church | LekkeSlaap
+57

51 on Church

18 resensies
Gastehuis
Purple Haze Kamer
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Yskas, tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en eksklusiewe DStv en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met WiFi.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele fooi van R 80 per persoon, slegs indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hague Blue Copper-kamer
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, gratis onbeperkte WiFi, DStv Premium, Netflix, Showmax, Apple TV en lugversorging. Daar is 'n skuifdeur wat na die patio lei waar gaste kan rook en 'n uitsig oor die tuin kan geniet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg met WiFi.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele fooi van R 80 per persoon, slegs indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Duck Egg Blue Woonstel
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Dié een slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid vorm 'n volledige huis op sy eie, met nog 'n slaapkamer wat 2 enkelbeddens het en ’n en suite-badkamer met stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis het 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Dit het ook 'n sitkamer en daar is toegang tot die swembad. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en 'n TV met eksklusiewe DStv, en lugreëling. Die woonstel het ook 'n aparte braai-area met 'n patio.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met WiFi.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele fooi van R 80 per persoon, slegs indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 51, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAovLclxrTHSGcWxHTa59AL8cXaqw8RYpNwykizJYvBnO5Gc7GmU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 51Church Street Doorn 9459 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -27.981061908892 26.754076536745
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!