LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 51 On Goodliffe | LekkeSlaap
+13

51 On Goodliffe

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Goodliffe-laan 51, Brighton Beach, Bluff, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 R945 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

51 On Goodliffe is in 'n stil straat in Brighton Beach, Bluff en bied 'n gerieflike selfsorgeenheid aan 4 gaste.

Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n bad en 'n toilet het. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke bring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstofie en oond, 'n mikrogolf, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Klein hondjies word toegelaat met 'n voorafreëling en op ekstra koste en moet te alle tye aan 'n leiband wees.

51 On Goodliffe is 1 km vanaf Bluff Hillside Mall met verskeie winkels en restaurante en 3 km vanaf Brighton Beach en die getypoel vir visvang, duik en branderplankry. Bluff bied 'n wêreldbekende walviskyk-roete en gholf en gaste kan die voëlpark en natuurreservaat besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by 51 On Goodliffe sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Goodliffe-laan 51, Brighton Beach, Bluff, 4052, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R1 050 R945
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
R1 050 R945
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Goodliffe-laan 51, Brighton Beach, Bluff, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb8dfc1cc8d13b7890573485176df8de15047570a88e1d4ad05866c718e87b4e369f1b3b0c67e25ebd02a8d429658bd46ce5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050, nou Vanaf R945  per nag(plek vir 4) 51 Goodliffe Avenue Brighton Beach 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-17:00 11:00 -29.933759103445 31.007041633129
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!