Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Corner & Lee's Cottage

Lee's Cottage
Vanaf R650
R650 R455
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Lee's Cottage het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Lugversorging is beskikbaar. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, elektriese braaipan, panne, potte, eetgerei, breekware, yskas, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n rusbank met sitplek vir 3 gaste, 'n bank en daar is ook 'n ontbythoekie. Verder het die kothuis 'n privaat en omheinde tuin, asook braaigeriewe. Neem asb. kennis dat die eenheid basies, maar skoon is en weggesteek is aan die agterkant van 'n residensiële eiendom. Slegs 2 volwassenes of 1 volwassene en 1 kind word toegelaat. Daar word uitsonderings gemaak slegs vir peuters onder die ouderdom van 2. Geen ekstra persone word teogelaat nie. Daar is trappe en 'n paadjie wat na die kothuis lei en daarom is dit nie rolstoelvriendelik nie. Daar is 'n uitsig oor die see. Troeteldiere is welkom. Dit is 'n wonderlike plek om weg te kom van alles en ons pragtige Suidkus te verken. Die verblyf is ook geskik vir sakereisigers.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskas, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe in.

Huisreëls

Die eiendom is nie rolstoelvriendelik nie.
Die eienaar bly op dieselfde perseel.
Lees asb. die eenhede se beskrywings noukeurig deur aangesien hulle baie verskil.
Die gespesifiseerde getal gaste per eenheid mag nie oorskry word nie.
Dagbesoekers word toegelaat mits reëlings getref is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seaview Corner
Vanaf R695
R695 R487
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Seaview Corner het 'n klein woonstel met 'n slaapkamer wat 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed het, en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Geen ekstra persone word toegelaat tensy dit vooraf gereël is nie en slegs dan teen ekstra koste. Dit is geskik vir 'n paartjie en 'n kind sowel as sakereisigers. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n klein hoekrusbank in die sitarea en die eenheid het 'n stoep met 'n plastiektafel en -stoele, 'n sambreel en 'n uitsig oor die see in die verte. WiFi, lugversorging en 'n TV met die volle DStv-pakket word voorsien. Neem asb. kennis dat die eenheid basies is, op 'n residensiële eiendom is en 'n bietjie verkeersgeraas vanaf die besige pad naby die eiendom het. Dit is 'n uitstekende basis om die pragtige Suidkus te besoek en te verken. Die eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eiendom is nie rolstoelvriendelik nie.
Die eienaar bly op dieselfde perseel.
Lees asb. die eenhede se beskrywings noukeurig deur aangesien hulle baie verskil.
Die gespesifiseerde getal gaste per eenheid mag nie oorskry word nie.
Dagbesoekers word toegelaat mits reëlings getref is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R650
R650 R455
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-weg, Warnerstrand, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd063b6ed23f04b58de2b42c6097d676e812fa6e0a94f01bed23a5342893dda3d20dffb3d5a5ccae50b9964a28eb6394925bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R455 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Kingsway Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.091115030921 30.859565017127
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem