Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

51 Trafford

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Emce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir 51 Trafford
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Bianka K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianka K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Wonderlik, skoon, netjies, gasvry. Ek sal dit beslis aanraai vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandri L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Gemaklik en veilig. Baie vriendelik ontvang.

Die gasvrou is absoluut behulpsaam en vriendelik. Sy het ons so tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n aangename ervaring.

Ons was baie beïndruk met die akkommodasie. Lekker stil en rustig en baie veilig. Emsie het ons baie tuis laat voel. Sal enige tyd weer daar gaan bly en beslis ons vriende en familie ook so aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation at reasonable price.

Ideal accommodation for golfing in George - close to Kingswood (not on the course), Fancourt and George golf clubs. It even has a practice putting green! Comfortable bed, modern and spacious accommodation for 2 people. Friendly hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manya B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manya B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely home, private, clean in an excellent area, also close to the town centre.

We enjoyed our stay very much, there was a little issue with the shower and hot/cold water flow which we mentioned to our host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

51 Trafford se terugvoer

Thank you Manya. All the best for 2021.

51 Trafford
Fanus M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en luukse verblyf.

Die eienares het baie moeite gedoen om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die verblyf was baie luuks, skoon en uiters gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

51 Trafford se terugvoer

Fanus, dankie vir die terugvoering. Kom kuier gerus weer. Voorspoedige 2020 is my wense vir julle twee.

51 Trafford
Cikizwa M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cikizwa M
Enkelreisiger

It's very comfortable and quiet.

I liked the fact the place was exactly as the pictures. I loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

51 Trafford se terugvoer

Thank you, Cikizwa. It is highly appreciated.

Regards,
Emce

51 Trafford
Maritza D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza D
Gesin met klein kinders

Absolute waarde vir jou geld!

51 Trafford was alles en meer as wat ons verwag het. Dit is 'n lieflike ruim woonstel wat ideaal was vir ons klein dogtertjie. En die omgewing is so veilig en mooi! Emce het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel en is die ideale gasvrou. Ons kan hulle ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

51 Trafford se terugvoer

Dankie Maritza, so bly dat julle dit geniet het en sommer lekker ontspan het.
Nou is julle uitgerus vir die jaar se uitdagings!
Mooi bly.
Emce

51 Trafford
Dietmar D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dietmar D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sentraal geleë, puik akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivodia D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivodia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Plek was netjies en skoon, eienaar vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

51 Trafford se terugvoer

Dankie Lizette.

Alles wat Mooi en Goed is, is my Wense vir julle.

Emce

51 Trafford
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Trafford 51, Kingswood Gholflandgoed, Hek 2, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAncgPmaN9BKDckRVQ5FMlp8IMDoCeuW1gZVZc6Saj2ePOqas1z9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 51 Trafford Kingswood Golf Estate, Gate 2 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.959805 22.427417
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem