512 Breakers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

512 Breakers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde ateljeewoonstel in die Breakers Resort in Umhlanga. Die oord bied toegang tot die strand en promenade.

Dié oopplan-woonstel is ideaal vir 'n paartjie en bied 'n see-uitsig. Die woonstel het 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n kombuis en leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank. Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale wat vanuit die hotel beheer word. Die woonstel lei na 'n stoep met buitemeubels en see-uitsigte. Lugversorging is beskikbaar.

Die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Daar is kelderparkeerplek vir 1 voertuig. Gaste het toegang tot die hotel geriewe soos 'n gimnasium, 'n internetontspanningsarea, 'n speelarea vir kinders, salon, putt-putt, restaurant en 3 swembaddens waarvan 1 verhit is.

Die gewilde Umhlanga promenade strek 2,5 km vanaf die Breakers Resort tot by die Malindi-kompleks in die suide. Die promenade is ideaal vir 'n ligte wandel of 'n drafsessie. Die ligging bied toegang tot winkels en restaurante in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by 512 Breakers sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 512 Breakers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false