Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

514 The Breakers

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 6 resensies vir 514 The Breakers
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Glenn S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a very neat and tidy apartment.

The apartment had all the necessary amenities. The staff are wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Len V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Len V
Besigheidsreis

Good experience.

All well enjoyed the stay at The Breakers. Good view of the ocean. Service was good at the venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadine S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine S
Saam met vriende

Beautiful views.

Clean and friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Sal graag hierdie eenheid oor Kersfees en Nuwejaar wou bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kaylin D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kaylin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek kort definitief bietjie werk. Die hout kaste en fan is alles oud en lyk asof dit waterskade gekry het.

Die matras en banke is alles oud so 'n mens slaap nie verskriklik gemaklik nie. Die skoonmaker het ook glad nie mooi skoongemaak nie en het slegs een keer vir ons nuwe toiletpapier gegee. Ons het toe self gaan koop. Aan die pluskant, 'n mens het n baie mooi uitsig van die see en die strand is net daar. Ligging is perfek, maar glad nie waarde vir geld nie. Alles binne in die kamer is oud en verniel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariet B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Mariet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oud.

Eenheid is goed geleë, maar doe meubels en bed is oud en ongemaklik. Skokkend vir die prys wat per nag gevra is. Agente moet dalk gaan oorslaap by die eenhede wat hulle verhuur. Derde party wat 'n breekskadedeposito verwag en vorms wat ingevul moet word, en toe moet ek opvolg oor die deposito wat eers 8 dae later terugbetaal is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiMDJjOGExLWYxMzctNGI3OC1iYzVmLWQ5ODRhNDdlM2NmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 88 Lagoon Drive Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.713665799 31.092218193779