515 on Warthog by the River

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 15 % af

Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 7 Mei 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

515 on Warthog by the River is 'n selfsorg-vakansiehuis in Marlothpark Natuurreservaat en aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin.

Dié dubbelverdiepinghuis met lugversorging bied slaapplek aan 8 gaste in 3 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens en 'n en suit-badkamer en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke bed het 'n muskietnet.

Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, yskas en ander toebehore toegerus. Die huis spog met 2 dek-areas. Die eerste dek het 'n Jacuzzi en die tweede dek het gasbraaigeriewe. Daar is ook 'n beskutte geteelde boma-area.

Gaste kan dikwels sebras, vlakvarke, koedoes, impala, volstruise en ander voëlspesies in die area sien. Wildvoer is in die plaaslike winkels beskikbaar. Die Marlothpark bewarea is ongeveer 25 km vanaf die Krokodilbrug-hek.

Die Lionspruit Natuurreservaat is ongeveer 3,5 km weg en die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe is 95,3 km weg.

Slaapplek

'n Bespreking by 515 on Warthog by the River sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 515 On Warthog By The River gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 R1 063 per nag (plek vir 8)

Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 7 Mei 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false