LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 52 Eersterivier | LekkeSlaap
+23

52 Eersterivier

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 380 per nag (vir 10 persone)

Beskrywing

52 Eersterivier is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Eersterivierstrand in die Tsitsikammastreek. Die huis bied 'n lieflike uitsig oor die see en is naby die strand.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 10 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 3 slaapkamers op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed en die ander 2 kamers het elk 'n dubbelbed. Die kamers op die boonste verdieping deel 'n badkamer met 'n stort. Daar is 2 slaapkamers op die onderste verdieping; 1 kamer het 'n enkelbed en stapelbed en die ander kamer het 'n dubbelbed. Dié 2 kamers deel die tweede badkamer wat 'n bad en stort het.

Die boonste kombuis is met 'n gasstoof en -oond, 'n yskas en 'n mikrogolf toegerus. Die onderste kombuis het 'n yskas-vrieskas, diepvrieskas, mikrogolf, oond en 'n stoof. Die leefarea lei na 'n dek met sitplek, bankies, ingeboude braaigeriewe en 'n pragtige see-uitsig.

Eersterivierstrand bied 'n paar rotspoele wat ideaal is vir snorkel. Daar is ook 'n paar fynbospaadjies wat verken kan word.

Slaapplek

’n Bespreking by 52 Eersterivier sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 52 Eersterivier
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Eersterivierweg, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
  • Gaste dink 52 Eersterivier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 380
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R3 380
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACcQVd5XlDW7Qqp9M0Uduhvo5C75vjFQuVSuwUVXbiMC5UaseI3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 380  per nag (vir 10 persone) 1 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.070071 24.21594
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!