Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

52 Gleniqua

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lunell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir 52 Gleniqua
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Attie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Attie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier in Glentana met skoon, veilige blyplek naby aan die see!

Skoon, netjiese woonstel baie naby aan die strand. Goed toegerus en veilig. Goeie kommunikasie deur gasvrou. Ek kan die verblyf by Gleniqua 52 aanbeveel vir 'n lekker kuier in Glentana!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcharl P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcharl P
Gesin met tieners

Pragtig, prakties en waarde vir geld.

Pragtige, netjiese vakansie gerief. Wonderlik geleë, met pragtige see-uitsig. Kombuis wonderlik toegerus met als wat jy nodig het. Heerlike kuier huis. Alhoewel ons meestal buite gesit en gebraai en die pragtige see-uitsig geniet het, sou dit lekker wees om net so nou en dan te kon inhaal met TV-nuus of 'n program nou en dan. Die huidige TV is ietwat klein en nie regtig moontlik vir iemand om 'n program te geniet nie - 'n bietjie groter skerm kan dit 'n lekker afwisseling maak en bietjie vermaak vir kinders/tieners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 52, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd78b0dc7c006575c0ef16763ebdff6045fe32da2cb7de6dff34f1c76e901d32d00436982880bef340f900718353fee5ca621?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 52 Gleniqua Drive Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-15:00 11:00 -34.0493049 22.303201
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem