53 on Pretorius
Opsomming van Resensie
Wilma E - Sep 2020
Gemiddeld
Uitstekend!
Wilma E - Sep 2020
Gemiddeld
Uitstekend!
Nadine B - Mrt 2020
Gemiddeld
Heerlike, rustige atmosfeer.
Tesio M - Feb 2020
Gemiddeld
Dit was kort.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
It was short.
I booked a room with a double bed only to get two single beds, the shower tap was broken and water was cold in the morning. And you need to call to find someone you're looking for even though they are in the same yard.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Lourenza C - Okt 2019
Gemiddeld
Sterk aanbeveel. Gasvryheid op sy beste!
Gerald V - Jun 2019
Gemiddeld
Perfek vir sakereisigers.
Gerhard M - Mei 2019
Gemiddeld
Baie gerieflik, mooi en skoon, vriendelike mense.
Ian C - Okt 2018
Gemiddeld
Wil graag noem dat die kamers wat verbind is met 'n deur in die middel glad nie klankdig is nie, kon elke woord van gaste langsaan hoor sowel as die TV. Dit was nogal ongemaklik. Buiten dit was dit regtig puik.
Marelie G - Jun 2018
Gemiddeld
Baie lekker.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Pretoriusstraat 53, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom