LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 54 Chaka's Cove | LekkeSlaap
+163

54 Chaka's Cove

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 43, Shakas Rock, 4301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 995 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

54 Chaka's Cove bief gerieflike selsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in 'n veilige kompleks op die strand in Shaka's Rock. Die woonstel spog met see-uitsigte en 'n uitsig oor Shaka's Rock se getypoel.

Die woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -balkon. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier en 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Een van die badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die leefkamer het 'n slim-TV, onbeperkte WiFi, Netflix, Prime Video en DStv, asook 'n gemaklike bank. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die oseaan en dit het gasbraaigreriewe.

Daar is oorgenoeg parkeerplek voor die woonstel en die kompleks het 'n klimraam en 'n buitebraai-area langs die swembad. Die kompleks is oorkant die strand en die ligging bied gerieflike toegang tot winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by 54 Chaka's Cove sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Ocean-rylaan 43, Shakas Rock, 4301, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 43, Shakas Rock, 4301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fdaa5aa06edb75832598a690819555f697284f74b7b669a1817ac81439f4b0945f42988a999c60d40d3bb02556f6a298291?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995  per nag (plek vir 4) 43 Ocean Drive Shakas Rock 4301 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.514280295167 31.23104043684
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!