Selfsorg in Umdloti

54 Lazy Lizard

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg,
Daaglikse skoonmaakdiens behalwe op Vrydae, Sondae en openbare vakansiedae
WiFi, Netflix, DStv.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die eiendom laat geen partytjies toe nie. Dagbesoekers word toegelaat; geen oornagverblyf word egter toegelaat nie, aangesien die huis 'n maksimum kapasiteit van 6 gaste het. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. Die derde slaapkamer kan op versoek met 'n enkelbed en 'n uittrekbed ingerig word. 'n Opsionele wasgoeddiens kan op versoek teen 'n bykomende koste van R200.00 per dag voorsien word. Die geld kan direk aan die skoonmaker, Pretty, betaal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

42 North Beach Road, Lazy Lizard, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGeWNN0JWrJ8CmTCbHCdaadkVmBbREmlCS45Eh7FFEy4sKYCJMl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 42 North Beach Road Lazy Lizard 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -29.6620111 31.1232359
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang