54 on Kenridge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

54 on Kenridge is 'n tuinkothuis in Kenridge, 'n rustige woonbuurt in Durbanville. Dit het die ideale ligging naby Kaapstad se middestad, die Wynlande en strande.

Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed vir 2 gaste en 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, ketel en mikrogolf. Daar is ook 'n eetkamertafel met sitplek vir 2 en 'n gemaklike rusbank. Verder is daar 'n platskerm-TV met volledige DStv. Die kothuis het 'n stoep met 'n tafel en 4 stoele buite en 'n Weber.

Gratis WiFi is beskikbaar en gaste moet die wagwoord met aankoms vra.

Slaapplek

'n Bespreking by 54 on Kenridge sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 54 On Kenridge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]