54 on Kenridge
25 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Rook is verbode in die woonstel, maar gaste is welkom om buite op die veranda te rook.
Die woonstel word nie gedurende jou verblyf skoongemaak nie, maar basiese skoonmaakmiddels soos 'n mop, skottelgoedseep en Handy Andy word voorsien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kenridge-laan 54, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom