4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Weaver Crescent, Umhlanga Rocks, Durban, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
54 Shades bied gerieflike selfsorgverblyf aan in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in The Shades-kompleks in Umhlanga.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, lugversorging en toegang tot 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Daar is 'n badkamer met 'n stort en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea met lugversorging. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en dit lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uistig en braaigeriewe.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en oop parkeerplek. Die ligging bied maklike toegang tot Umhlanga Beach en Umhlanga Village.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 251
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 23 Weaver Crescent, Umhlanga Rocks, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 54 Shades het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Weaver Crescent, Umhlanga Rocks, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang