55 La Pirogue
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation-kusweg 97, Ballito, Durban, 4398, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 6
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
55 La Pirogue is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Hierdie woonstel is naby die strand en verskeie winkels in die omliggende gebied geleë, wat dit ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende maak wat 'n strandwegbreek aan die Noordkus soek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer is ideaal vir kinders met 2 driekwartbeddens.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die skuifdeure lei na 'n privaat stoep met meubels en braaigeriewe. Daar is 2 gemeenskaplike swembaddens en veilige parkeerplek in die kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by 55 La Pirogue sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Compensation-kusweg 97, Ballito, Durban, 4398, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation-kusweg 97, Ballito, Durban, 4398, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 6