55 Beverley Hills Estate
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 55 Mahogany Drive, Beverley Hills Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
55 Beverley Hills Estate is 'n ruim selfsorghuis op die Beverley Hills Estate in Ballito. Die huis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende en dit is naby die gewilde Willard-strand en 14 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe geleë.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelslaapbank. Die tweede badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, stoofketel, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele. Die sitarea en eetarea het genoeg sitplek vir gaste om te ontspan en maaltye te geniet, asook 'n TV en gratis WiFi.
Die kroeg in die sitarea lei na 'n tuin met 'n swembad, buitemeubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien en gaste het toegang tot 'n tennisbaan en 'n klubhuis op die landgoed.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 55 Mahogany Drive, Beverley Hills Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
55 Mahogany Drive, Beverley Hills Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang