Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

55 on Manor

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Eulalia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir 55 on Manor
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nita D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

55 on Manor. Is presies soos die webtuiste se naam — lekker geslaap. Baie mooi interieur, alles wat jy nodig het en meer. Mooi dek buite waar mens heerlik kuier.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason C
Gesin met tieners

Lovely.

Pleasant. Clean. Excellent hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met tieners

Simple and very comfortable accommodation in a tranquil setting overlooking a grassy lawn and coastal forest.

Simple and very comfortable accommodation in a tranquil setting overlooking a grassy lawn and coastal forest. The hosts were fantastic — engaging and very helpful. I wish we could have stayed longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

55 on Manor se terugvoer

Thank you Marius,
Was lovely to meet you and your family.
Hope to see you again soon

55 on Manor
Annemarie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie, baie stil omgewing, lieflike stoep met pragtige uitsig oor lowergroen tuin.

Ons was vriendelik ontvang deur die gasheer en gasvrou en het 'n kort en kragtige informasiesessie gehad. Die Suidkus ervaar tans munisipale waterprobleme dus was ons op 'n skedule wat watervoorsiening betref. Die plekkie het tenks wat van reënwater afhanklik is. Geen krag - geen water. Hou maar genoeg gebottelde water byderhand vir drink en noodgevalle. Ons hondjies was saam met ons op vakansie, genoeg spasie vir klein hondjies. Netheid kry volpunte, alles was regtig mooi skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delia V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delia V
Gesin met tieners

Wow!

The place was very nice and neat they were so friendly and helpful, the place had everything we needed and had a beautiful view to go with the tranquillity. Thank you for a very lovely stay, we will definitely recommend our friends and family to stay with you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier. Naby skoon strand (5 min se stap).

Rustige en mooi omgewing. Lekker kuierstoep waar mens kan kuier na harde dag in die son.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lieve T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lieve T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en troeteldiervriendelik.

Gasvrou en man is baie vriendelik en behulpsaam met raad en advies. Die area is regtig baie rustig en loopafstand na strand. Absoluut die moeite werd, sal self weer gaan en aanbeveel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie T
Saam met vriende

The perfect place.

The perfect place to unwind with the tranquil setting. Beautiful surroundings and only a few minutes walk to the Umzumbe main beach. Will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

55 on Manor se terugvoer

Thank you, Melanie. It was a pleasure having you.

Please come us visit soon again.

Regards,
Laia

55 on Manor
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manor-weg 55, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkzUw0jNv1d8lDlHWLPymX361TFz6RLMT3Ewf5eBYq5nly6X3eh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 55 Manor Road Umzumbe 4225 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.62012773152 30.542306222559
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem