Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Slegs gaste en kinders wat deel is van die bespreking word op die perseel toegelaat.
- Slegs 1 voertuig word op die perseel toegelaat en 'n tweede voertuig word toegelaat indien dit vooraf met die eienaar gereël is.
- Rook is binne en op die stoep verbode, maar gaste kan wel in die voortuin rook.
- Enige skade sal teen die gas gehef word.
- Harde musiek, geraas of partytjies word nie op die perseel toegelaat nie.
- Geen dagbesoekers word op die perseel toegelaat nie.
-Inkloktyd is vanaf 15:00 tot soos vooraf gerëel.
-Uitkloktyd is voor of stiptelik om 10:00 op die datum van vertrek.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstromsstraat 56, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b694e1a5d47c961c41f3cb8cdef38c0f4b1104f1d576f5873c0072b47d58595ad178b39b6f16da38fff57b95a5071fecd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 56 Stockenstrom Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.954212565549 22.469280390264
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem