Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

58 Upper

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper-weg 58, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 500 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

58 Upper bied asemrowende verblyf aan die kus en is in die bekoorlike dorpie Yzerfontein aan die Weskus geleë. Dit is ideaal vir gesinne en groepe vriende wat op soek is na 'n ontspanne naweekwegbreek of 'n lang vakansie om spesiale geleenthede te vier. Hierdie villa spog met pragtige see-uitsigte.

Dié dubbelverdiepingvilla bied slaapplek aan 16 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 5 badkamers. Daar is 5 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het, maar net 2 van hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die sesde slaapkamer het 2 stapelbeddens en 2 enkelbeddens. Daar is nog 'n volledige badkamer, terwyl die ander 2 badkamers elk 'n stort het. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea is op die boonste vlak en beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Daar is 2 skottelgoedwassers in die opwaskamer. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n binnebraai wat na 'n kroegarea lei. Vir ekstra vermaak is tafeltennis en 'n veerpyltjiebord ook beskikbaar. Die leefarea het glasstapeldeure wat na 'n ruim stoep met tafels en stoele lei waar gaste die see-uitsig kan bewonder.

Slaapplek

’n Bespreking by 58 Upper sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 6 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir 58 Upper
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mathilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Ligging

  • Upper-weg 58, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink 58 Upper het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper-weg 58, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d552d4abca175c0e1b9e5584f3e7e32f2f81d9bbc2e695cea00af31349ff13a8d3418a0b99dfd585d7c1a0479d77cc7f391?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 16) 7 5 1 5 58 Upper Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3462825 18.1554903
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem