59 Fairways at Pinnacle Point Beach and Golf Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

59 Fairways at Pinnacle Point Beach and Golf Estate is op die Pinnacle Point Beach and Golf Estate in Mosselbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis.

Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die badkamers het storte of baddens.

Op die eerste verdieping is daar 'n oopplan-leefarea en 'n -kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. In die sitarea is daar gemaklike leerrusbanke en 'n TV. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die braai-area binne bied toegang tot 'n dek met 'n lieflike uitsig oor die landgoed en die see.

Gaste kan gerus die gemeenskaplike swembad benut waar daar braaigeriewe is. Pinnacle Point het een van die toptien-gholfbane in Suid-Afrika. Gaan eet gerus by die Pinnacle Point Restaurant terwyl julle uitkyk oor die grasgroen setperke en die Indiese Oseaan. Spa-behandelings en haarsalongeriewe is beskikbaar. Daar is ook 'n putt-putt-baan, die Pinnacle-fiksheidsentrum, voetslaanroetes en 'n tennisbaan. Die Garden Route Kasino is ook hier naby.

Slaapplek

'n Bespreking by 59 Fairways at Pinnacle Point Beach and Golf Estate sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 59 Fairways At Pinnacle Point Beach And Golf Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za