Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Die eenheid is nie geskik vir bejaardes of gestremde gaste nie, aangesien daar 'n buitetrap na die ingang van die eenheid is.
Neem asb. kennis dat daar honde op die perseel woon.
Rook is verbode in die eenheid.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
59 Gail Road, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang