59 on True North Guest Rooms

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

59 on True North Guest Rooms is in die vriendelike voorstad Mulbarton in Johannesburg geleë. Die gastehuis bied 'n rustige atmosfeer gepaard met 'n Franse industriële-kultuur.

Daar is 6 en suite-slaapkamers, elk met 'n TV, sekere DStv-kanale, 'n yskassie en 'n lessenaar. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar. Die gastehuis het 'n pragtige veranda waar gaste vars scones en 'n koppie tee of koffie kan geniet. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, 'n gesin wat wil wegbreek of iemand in die hospitaal besoek. Die eiendom is ongeveer 3 km vanaf die Glen Mall geleë, en daar is teaters en restaurante in die omgewing. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 33 km van die gastehuis af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Portier
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 59 On True North Guest Rooms gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za