59 on True North Guest Rooms
Opsomming van Resensie
Darryn R - Nov 2020
Gemiddeld
Good.
Letso D - Mrt 2020
Gemiddeld
Oh wow, what a lovely experience.
59 on True North Guest Rooms's terugvoer
Dear Letso,
Thank you for this great review. We truly appreciate it. We are looking forward to your next visit.
Sylvia R - Feb 2020
Gemiddeld
Aangename mense, pragtige plek.
Bella V - Jan 2020
Gemiddeld
Heerlik.
59 on True North Guest Rooms's terugvoer
Hi Bella baie dankie vir die pragtige resensie! Ons sien uit na julle volgende kuier by ons!!
Andreas U - Aug 2019
Gemiddeld
Alles was baie goed.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Everything was very good.
Nice guesthouse!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
59 on True North Guest Rooms's terugvoer
Dear Andreas,
Thank you for taking the time to review us, it is much appreciated. We are looking forward to your next visit.
Kindest regards,
59 on True North Guest Rooms
Selma G - Jun 2019
Gemiddeld
Gesellig na ‘n lang dag.
59 on True North Guest Rooms's terugvoer
Baie dankie vir jul resensie. Ons sien uit na julle volgende kuier by ons!
Lennie P - Mei 2019
Gemiddeld
Absolutely brilliant!
59 on True North Guest Rooms's terugvoer
Dear Lennie,
Thank you for this great review! We enjoyed your family. Thank you for staying with us! We are looking forward to your next stay.
Schalk H - Des 2018
Gemiddeld
Maklik en lekker.
Elize V - Des 2018
Gemiddeld
Ons het heerlik gebly in die smaakvolle, skoon en netjiese gastehuis.
59 on True North Guest Rooms's terugvoer
Baie dankie vir die pragtige "review" ons waardeer dit opreg. Ons sien uit na julle volgende kuier by ons
Annamarie F - Aug 2018
Gemiddeld
Persoonlike aandag, skoon, netjies, stylvol en heerlike ontbyt.
59 on True North Guest Rooms's terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie ons waardeer dit baie. Ons sien uit om julle weer te huisves en te kuier.
Vriendelike groete
Cobus En Elserina
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 True North-pad, Mulbarton, Johannesburg, 2059, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom