5th Seasons Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die 5th Seasons selfsorg gastehuis word deur die eienaar bestuur en is geleë op die R40 Barberton-pad, slegs 5 km van die Nelspruit Medi-Clinic Privaathospitaal in Nelspruit, die hoofstad van Mmpumalanga.

Die verblyf bestaan uit 5 eenhede wat slaapplek aan 11 gaste bied. Elke luukse eenheid het ’n privaat ingang vanuit die veilige onderdakparkeerplek. Daar is ’n platskerm-TV met DStv, ’n waaier, kombuisie met luukse granietoppervlaktes, yskas, mikrogolfoond, opwasgeriewe en breekware.

Die 5th Seasons selfsorg-verblyf is die ideale oornagplek vir dié wat op pad is na dieKrugerwildtuin, Swaziland of Mosambiek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 5th Seasons Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | b[email protected]

// Hotjar AB false