Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Crystal Cove ZPS6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crystal Cove 6, Zimbali, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 650 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

6 Crystal Cove ZPS6 is 'n selfsorg-dorpshuis in 'n veilige kompleks aan die buitewyke van die gesogte Zimbali Kuslandgoed.

Hierdie smaakvol versierde vakansiehuis met lugversorging het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die vierde en vyfde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort of bad of albei.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat die nodige toerusting het om maaltye voor te berei en te kook. Die ruim oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, banke om op te ontspan en 'n groot TV. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai-area, stoepmeubels en 'n pragtige uitsig oor die omgewing. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die omskakelaar vir elektrisiteit sal outomaties geaktiveer word in die geval van 'n kragonderbreking sodat ligte en sekere noodsaaklike geriewe gebruik kan word.

WiFi is beskikbaar.

Gaste is welkom om die geriewe van Zimbali Kuslandgoed te besoek, wat met swembaddens, 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n spa, tennis- en muurbalbane, en 'n privaat strand waar verskillende watersportsoorte op versoek geniet kan word, spog.

Slaapplek

’n Bespreking by 6 Crystal Cove ZPS6 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir 6 Crystal Cove ZPS6
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 187

Jaar gelys 4

Ligging

  • Crystal Cove 6, Zimbali, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 6 Crystal Cove ZPS6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 650
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 650
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crystal Cove 6, Zimbali, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA856af9ddce67e395a314e3a7563f8f723f5f92080aa5916073c8aee7f5ed9ffc753e399a79b3191eee2c104db73d736cc5cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 650 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 6 Crystal Cove Zimbali 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.547337554456 31.189442501651
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem