LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 6 Gousblom Close | LekkeSlaap
+17

6 Gousblom Close

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir 6 Gousblom Close
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Karin N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin N

Rustige en uiters netjiese, pragtig ingerigte woonstel met uitstekende gashere.

Wonderlike omgewing met park agter die huis. Twee pragtige honde wat diep in jou hart kruip. Woonstel is smaakvol ingerig en gashere het ons gou tuis laat voel.

Noddy S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noddy S
Besigheidsreis

Gousblom is baie sentraal geleë en letterlik ’n katspoegie weg van alles.

Baie moeite het ingegaan in die dekor van die woonstel. Privaat en maklik toeganklik. Twee wonderlike en vriendelike gashere. Dankie vir die vrugtebak by ons aankoms. Selfs die speseryrak was met die nodige voorsien. Werklik ’n oase vir die moeë reisiger. Ons sal beslis weer daar gaan afsaal met ons volgende kuier.

Deon D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename tuiste in die Kaap.

Die ambience van die plekkie is uitmuntend. Heerlik stil naby die natuur met die park as agtergrond. Mens word soggens wakker met die verlangse gekwaak van wilde ganse. Die aandag tot detail is besonders, selfs die nodige speserye om kos op te kikker is in plek. Jacques is ‘n besonder ervare gasheer en als te same ‘n heerlike tuis van die huis ervaring. Doen so voort. Sien julle vir seker weer.

Jacques S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful hosts.

We had such a great time. Clean and safe place with wonderful hosts.

6 Gousblom Close's terugvoer

Thanks, Jacques. You were the perfect guests too.

6 Gousblom Close
Annie V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie V
Enkelreisiger

Rustige atmosfeer in keurige woonstel.

Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel is ruim en het al die toebehore van 'n eie huis. Baie lekker nagrus in die gerieflike bed! Sal beslis weer kom en aanbeveel!

Jp T - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp T

Uitstekende blyplek.

Was baie vriendlik ontvang. Alles wat mens benodig is daar om jou verblyf gerieflik te maak. Sal weer van hulle gebruik maak.

Mary-lynn J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-lynn J
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly met privaatheid en eenheid was ten volle toegerus.

Die eienaar was baie vriendelik, gasvry en behulpsaam. Daar was ook 'n hele paar ekstra verversings wat ons nie verwag het nie. Alhoewel die eenheid op boonste vloer van eienaar se huis is, was daar geen inbraak op ons privaatheid nie en het ook 'n privaat ingang na die woonstel. Baie lekker gebly!

was R950
Vanaf R855
per nag (plek vir 3)
was R950
Vanaf R855
per nag (plek vir 3)
was R950
Vanaf R855
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblom-keeromstraat 6, Plattekloof 3, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5YzMyNmU0LWIyMzEtNDYzYi1iZDBlLTdmMjk3Mzg5Mzk4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, nou Vanaf R855  per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 6 Gousblom Close Plattekloof 3 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-22:00 10:00 -33.868981 18.581291
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!