Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hill House Holiday

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Weens die bouprojek oorkant die pad, kan daar 'n bietjie geraas wees gedurende besigheidsure.

Die woonstel het 'n omsetter.

Gaste moet asb. onthou dat hulle in 'n privaat woning bly. Die eienaars van die verblyf versoek dat die verblyf met respek behandel word. Indien enige probleme opduik, sal die eienaars dit dadelik aanspreek. Daar is nie personeel 24/7 op die perseel beskikbaar nie.

Geen besprekings vir studente of matriekakansiegaste nie. Tydens die Rage-week sal geen besprekings geneem word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 6, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc51cfdd6c04632917e991fbe6cf0eb332c82376b1c9cb9a872e21265db5b4035c25a6eb2547884ac70b37a8890c1108721cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 6 Main Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.056922221338 23.372293031916
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem