LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 6 Olives on Third | LekkeSlaap
+23

6 Olives on Third

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Derde-straat 60, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 R552 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

6 Olives on Third is in Linden, Johannesburg geleë en bied gehalteverblyf vir paartjies of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.

Die woonstel is op 'n woonerf geleë en beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, en die eetarea het genoeg sitplek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die huis het ook 'n ten volle toegeruste kombuis, eetarea en leefarea wat na 'n tuin met 'n stoep en braaigeriewe lei.

Gratis WiFi word voorsien. Daar is lieflike braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Die Emmarentiadam en die Botaniese Tuine is lekker naby die eenhede geleë, sowel as 'n rits restaurante en winkels.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir 6 Olives on Third
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Derde-straat 60, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Gaste dink 6 Olives on Third het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R690
Vanaf R552
per nag (plek vir 2)
was R690
Vanaf R552
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Derde-straat 60, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIW16iWKu5cO0siecLy34ywk4eFryD3XnTdCZOuBpl0nonltnXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R690, nou Vanaf R552  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 60 Third Street Linden 2195 Gauteng 086 999 0018 13:00-19:00 11:00 -26.132324191685 27.990762881284
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!